Omruilings

Stap 1:

Ag nee, dis te klein / te groot! Ek wil dit graag omruil vir een wat pas

Stap 2:

Gaan na inwinkel.co.za se “kontak ons” blad en vertel ons wat is fout

Stap 3:

Bestel die regte grootte en kies die EFT opsie

Stap 4:

EFT net R100 en stuur die bewys van betaling na hello@inwinkel.co.za

Stap 5:

Ons reël dat die ou pakkie opgetel word en bring dan ook die nuwe een. Nou lyk jy weer al te mooi!